5 On Paul Kruger
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Paul Kruger Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 On Paul Kruger bied gerieflike verblyf in 'n knus woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes. Dis 'n ideale keuse vir korporatiewe reisigers of 'n romantiese wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gerieflik gemeubileerde kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, en die slaapkamer het ook 'n lugversorger vir gemak tydens warmer somersdae.
Die woonstel het 'n leefarea met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n tweesitplektafel en stoele in, asook komplimentêre WiFi-toegang.
Gaste kan ook veilige onderdakparkeerplek op die perseel geniet. Alhoewel hierdie eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker. Die eiendom is gerieflik geleë naby bekroonde wynplase en 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke vir gaste wat wil uiteet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jakkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Paul Kruger Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 On Paul Kruger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Paul Kruger Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang