504 Bermudas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 675 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            504 Bermudas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel in die Bermuda-kompleks in Umhlanga Rocks. Hierdie smaakvol gemeubileerde woonstel word via 'n hysbak bereik, en is op die vyfde verdieping geleë met lieflike see-uitsigte vanaf die klein balkon. 
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens in elke slaapkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. 
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, en breekware en eetgerei, asook 'n Nespresso-masjien, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en droër-kombinasie. Gaste moet hul eie Nespresso-peule vir die Nespresso-masjien voorsien. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n Explora HD-dekodeerder met PVR-geriewe. 
Die woonstel het lugversorging in die sitkamer, en daar is plafonwaaiers in die slaapkamers vir daardie warm somersdae. Die woonstel word van Maandag tot Saterdag gediens. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste welkom is om te gebruik. 
Daar is 'n omskakelaar geïnstalleer om sekere noodsaaklikhede tydens 'n onverwagte kragonderbreking van krag te voorsien.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 204
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 504 Bermudas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang