504 Bermudas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls
Gehalte linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die maksimum besettingsgraad van 6 persone in die eenheid mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal daartoe lei dat die ekstra persone onmiddellik moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetaling sal gegee word nie. Onder geen omstandighede laat ons studente of besprekings toe waar alle persone jonger as 25 is nie. Dit is 'n Regspersoonreël. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Hierdie is 'n rookvrye woonstel. Rook word slegs op die patio toegelaat. Geen partytjies of groot byeenkomste word deur die Regspersoon van die Bermudas toegelaat nie. Hierdie reël sal streng toegepas word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Lagoon Drive, 504 Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang