Successfully reported

51 op Arum

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Klein verwelkomingspakkie met koffie, tee, suiker, melk, skottelgoedwasmiddel, skottelgoedwassertablette, waspoeier en versagmiddel word voorsien.

Gaste mag slegs op die stoep rook. Rook is in die eenheid verbode.

Gaste mag geen items uit die eenheid verwyder nie.

Die huis word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word. Let asb. dat dit in kontant ekstra betaal moet word en moet voor aankoms gereël word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook en vape word slegs buite toegelaat.

'n Breekskadedeposito van R500 word met aankoms gehef en sal na vertrek terugbetaal word.

Die verblyf is nie oop vir die jaarlikse Matric Rage-week nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 51 Whale Rock Gardens, Whitecaps Way, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84fc7bb317726a4c0a151d5fd63f84173314f6e5bf45732e8a5616babb229faba427d3a1e94bc46126b3b547df60853880b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 51 Whale Rock Gardens Whitecaps Way 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -34.087345953621 23.364057411114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang