Successfully reported

51 Reasons

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,600.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen bykomende gaste word toegelaat buiten dié wat in die bespreking bevestig is nie.
Stilteure word streng toegepas tussen 22:00 en 08:00.
Partytjies, harde musiek en enige vorm van ontwrigtende gedrag word nie toegelaat nie.
Enige geraasklagtes kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling.
Rapporteer asseblief enige skade of onderhoudsprobleme so gou as moontlik aan die gashere.
Enige onherstelbare vlekke op beddegoed of handdoeke sal van die breekskadedeposito afgetrek word om vervangingskoste te dek.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat tydens hul verblyf veroorsaak word.
Rook en vape is streng verbode binne die huis. Aangewese buite-rookareas is beskikbaar.
Ongelukkig word geen troeteldiere op die eiendom toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a9846734c49951af2ddd0e853b89506a4739b9622b63e9071fdf13b5c32de99d5f39c9c91f4172bb21a423d1078fa18ba54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 51 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.735460616604 18.000879376522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang