Successfully reported
+10

518 on Farm

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

518 on Farm is 'n nuut opgeknapte eenheid geleë in Die Wilgers, Pretoria-Oos. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.

Die lugversorgde eenheid is privaat op die perseel geleë en het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n gemaklike rusbank en TV met DStv en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Daar is ook 'n patio met tuinmeubels waar gaste kan ontspan.

Die eiendom is stapafstand vanaf nabygeleë winkelsentrums en 5 minute se ry vanaf Wilgers privaat hospitaal geleë. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mariaan T
5.0
Vriendelik en huislik. Dankie aan Marius en Ida, dit het regtig soos my huis gevoel, vriendelik.
Okt 2025
Kobus V
5.0
Fantastic! We had a lovely stay! The hosts were kind and caring, the place had everything we needed, and it was neat and tidy. We espec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Andrea D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, skoon, netjiese verblyf met vriendelike eienaars. Baie vriendelike ontvangs deur Ida wat my dadelik welkom laat voel het. Sy het als mooi ...
Sien meer
Sep 2025
Hantie H
Saam met lewensmaat
5.0
As dit nie vir manlief in die hospitaal was nie, het dit soos 'n vakansie gevoel. Ek het al in baie gastehuise gebly, maar dit was die beste. Die twee...
Sien meer
Sep 2025
Yvonne J
5.0
Baie netjiese plek, waarde vir geld. Sien sterre.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng
  • Gaste dink 518 on Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 161 Power Avenue, Die Wilgers, Pretoria East, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6ec5115e23b7a46aaf4d1a327ef269f36975f49eae2c13f179bd153618b848f531b626f4b6d48acf810160d53dfa6d3c66a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 161 Power Avenue Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765035773876 28.317958330758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang