Successfully reported
+7

54 on Kenridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Kenridge Avenue, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in die rustige area van Kenridge, Durbanville. Dit is ideaal geleë sentraal tot Kaapstad se middestad, Wynlande en strande.

Die kothuis het 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed vir 2 mense en het 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort.

Die oop leefarea beskik oor 'n klein kombuisie met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Die eenheid beskik ook oor 'n etenstafel vir 2 en 'n gemaklike rusbank. 'n Slim-TV word met 'n slimstok voorsien, wat gaste in staat stel om by hul stroomrekeninge aan te meld.

Die kothuis het 'n patio-area buite met 'n banktafel, asook 'n Weber.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 54 Kenridge Avenue, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 54 on Kenridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Kenridge Avenue, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MmEwZjQwLWNhNDgtNDViZi1hNDBkLTU2ZTNlNzU1NWQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 54 Kenridge Avenue Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855234706372 18.635036051273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang