Successfully reported

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ryan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflik met vriendelike diens. Skoon, netjies, baie gerieflike ligging. Binne 100 meter van winkels, restaurante, en wat in ons guns getel het, 2 km weg van familie af wat in George woon. Die gasvrou het ook vriendelike en duidelike instruksies gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut die moeite werd. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik lekker. Baie lekker gebly. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denzil H
1 nag
4.6
Aug 2025

Gesellig. Baie lekker gebly, huis verskaf alle basiese benodighede, lekker naby winkels geleë, het 'n lieflike onderdak buite braai.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Net wat nodig is vir slaapplek op reis of vir besigheid. Heerlik, ruim, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Dankie! Waardeer julle kompliment, altyd welkom as julle George besoek.

Annareen D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Die cottage was mooi skoon en goed ingerig, en inboek en uitboek was maklik. Die cottage was mooi skoon en goed ingerig vir die een aand wat ons oorgeslaap het. Daar is alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die leefarea by die televisie kan dalk doen met nog 'n ekstra sitplek vir gemak, veral in wintertyd wanneer mens nie buite kan sit nie. Die 2-sitplek bankie is nogal klein. Die ketel en die verwarmers kon egter nie tegelyk aangesit word nie en het die krag aaneen laat afgaan, so net een toestel kon op 'n slag gebruik word. Ons is voorsien van koffie, melk en water, wat lekker is om te kry na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom. Wilna

Hestie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very neat and comfortable stay with everything one needs. The accommodation is very neat and comfortable. Everything one needs is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Eienaar het volledige inligting deurgegee en was ongelooflik behulpsaam. Huis was volledig toegerus. Ons het die stoep en privaat tuintjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker eenhede, het September 2023 in die regter huisie gebly. Al kritiek is die skoonmaak dame was bietjie lastig. Heeltyd in ons geselskap en die oggend met uit boek was sy al net na 8 uur besig om rond te staan en wag en begin die braai skoonmaak. Ons wou slegs ontbyt gaan eet en terugkom, toe besluit ons eerder om alles vroeër te pak aangesien sy reeds daar begin skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Stockenstrom Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b694e1a5d47c961c41f3cb8cdef38c0f4b1104f1d576f5873c0072b47d58595ad178b39b6f16da38fff57b95a5071fecd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 56 Stockenstrom Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.954212565549 22.469280390264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang