Successfully reported

57 on Plover

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rosa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustigheid. Baie lekker gebly, plekkie mooi skoon en netjies. Baie dankie hoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aretha A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plekkie, rustige area, jy kan 'n spelt hoor val. Was baie lekker! Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspanne, lekker en gemaklik. Vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Kalm, rustig, stil. Gasvrou baie behulpsaam en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Top class! Wonderful host, luxurious and comfortable, safe parking in a quiet neighbourhood, close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Good stay. It was great, comfortable, clean accommodation. Towels could do with an upgrade, and there were only 2 large and 1 small for the 2 of us. Otherwise, the location etc. was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonel
57 on Plover
Hi Sue - thanks for taking the time to review and for your thoughtful feedback. We truly appreciate your suggestion regarding the towels, and we completely understand that having an extra towel can make a stay more convenient, regardless of its duration, especially now during wintertime when towels take some time to dry. You'll also be happy to know that I bought the softest, fluffiest 100% cotton towels over the weekend for the flat - so thanks again for the suggestion. We hope to see you again soon. Kind regards, Jonel

N.j.van R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker rustig gekuier, vriendelike diens gehad. Ja, dit is baie rustig. Alle besienswaardighede is naby en winkels ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kort maar kragtig. And will do it again. Dit was 'n verskriklike kort oorbly by 57 on Plover, maar dit was awsome. Jonelle, baie dankie vir jou vriendelike ontvangs. 57 on Plover, julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saretta G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ek sal die verblyfplek hoog aanbeveel by enigeen wat aangename verblyf soek. Baie aangename verblyf. Vriendelike en sorgsame gasvrou. Ek sal die verblyfplek hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gemaklik, rustig, skoon all in all 100% waarde vir geld. Het baie lekker gebly en sal definitief weer by hulle boek wanneer ons oornag 'n plek kort in George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Plover Road, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacbd7e6623bddad6ccd09951d73dcb7b49766e3f8ea3e2b58d629bddddbe606f703a7e6148982d434d52b00bf06e189ddea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 57 Plover Road Heatherlands 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950302080529 22.452972829342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang