Successfully reported
+17

57 on Plover

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Plover Road, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 R626 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

57 on Plover is in die pragtige groen woonbuurt Heatherlands geleë, net 200 meter vanaf die Provinsiale Hospitaal en sowat 2 km vanaf die middestad.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met alles wat jy nodig het vir 'n oornagverblyf. Dit het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel met koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en 'n gerieflike kamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n groot dubbelbed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, groot stort en wasbak met 'n skuifdeur wat dit van die slaapkamer skei. Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar reg langs die woonstel op die eiendom, agter 'n outomatiese hek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rosa V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Baie lekker gebly, plekkie mooi skoon en netjies. Baie dankie hoor!
Okt 2025
Aretha A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie, rustige area, jy kan 'n spelt hoor val. Was baie lekker! Dit was fantasties!
Sep 2025
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne, lekker en gemaklik. Vriendelikste gasvrou.
Aug 2025
Mariska R
Saam met vriende
5.0
Kalm, rustig, stil. Gasvrou baie behulpsaam en gaaf.
Jul 2025
Claire C
Gesin met tieners
5.0
Top class! Wonderful host, luxurious and comfortable, safe parking in a quiet neighbourhood, close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 57 Plover Road, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 57 on Plover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 626
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Plover Road, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacbd7e6623bddad6ccd09951d73dcb7b49766e3f8ea3e2b58d629bddddbe606f703a7e6148982d434d52b00bf06e189ddea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 57 Plover Road Heatherlands 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950302080529 22.452972829342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang