Successfully reported
+20

58 on Nineteenth Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 19th Street, Hospital Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

58 on Nineteenth Self-Catering is in Polokwane geleë en bied 'n gerieflike ervaring aan gaste. Dit is ideaal vir kort oornagverblyf of langtermynverblyf en gaste word hartlik by 58 on Nineteenth Self-Catering verwelkom.

Verblyf word in 2 woonstelle gebied wat elk gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke woonstel het 'n kombuisie wat goed vir selfsorg toegerus is, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek en die eiendom is met 'n heining beveilig. WiFi is ingesluit.

Die woonstel is gerieflik naby die lughawe, hospitale en skole geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lourens R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig stil en die plek is baie mooi. Ons sal weer daar oornag. Baie dankie. Dit was regtig baie mooi en skoon. Sal weer daar oornag.
Okt 2025
Elsabe B
5.0
N kosbare stukkie rus in Polokwane. Heerlike ontspannende, veilige oornag fasiliteit, ten volle toegerus. Welkom ontvangs. Vriendelike gasvrou. Beslis...
Sien meer
Sep 2025
Sonja V
5.0
Goed toegeruste eenheid met vriendelike ontvangs. Ons is baie vriendelik deur Anzu ontvang. Die eenheid is lekker ruim en alles wat mens nodig het.
Aug 2025
Hardus P
Gesin met klein kinders
5.0
Slegs 1 nag geslaap. Baie netjies, en vir seker baie meer waarde vir geld. Mens kan nie glo om so netjiese en gerieflike plek te kry vir so min geld n...
Sien meer
Aug 2025
Crystal D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Always our favourite place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anzu-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 58 19th Street, Hospital Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 58 on Nineteenth Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 19th Street, Hospital Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb848b9c8cd9639095838c1f323ca6afc67147d68a2c4cb97c18e7fbedb309b066b06cb1b1fac025c2d3b038ff42ffd2612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 58 19th Street, Hospital Park Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.889470661288 29.454696426389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang