Successfully reported

58 on Nineteenth Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lourens R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was regtig stil en die plek is baie mooi. Ons sal weer daar oornag. Baie dankie. Dit was regtig baie mooi en skoon. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te huisves.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thank you for choosing us, Kholofelo. It was a pleasure to have you here.

Elsabe B
1 nag
5.0
Sep 2025

N kosbare stukkie rus in Polokwane. Heerlike ontspannende, veilige oornag fasiliteit, ten volle toegerus. Welkom ontvangs. Vriendelike gasvrou. Beslis 'n plekkie om na terug te gaan. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie. Dit was my voorreg om julle te huisves.

Sonja V
1 nag
5.0
Aug 2025

Goed toegeruste eenheid met vriendelike ontvangs. Ons is baie vriendelik deur Anzu ontvang. Die eenheid is lekker ruim en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie, Sonja. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Hardus P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Slegs 1 nag geslaap. Baie netjies, en vir seker baie meer waarde vir geld. Mens kan nie glo om so netjiese en gerieflike plek te kry vir so min geld nie. Ek sal enige iemand 100% aanbeveel om daar te oornag. As ek 10 sterre kon gee sou ek, want 5 sterre voel te min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Crystal D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Always our favourite place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thanks so much, Crystal. Our privilege to be your home away from home.

Stephanus M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Heel gemaklik. Lekker gemaklik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om jou hier te hê. Hoop om jou weer te sien.

Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Will return - awesome stay. Beautiful and the unit has everything you need and more. Attention to detail was incredible. Close to restaurants, takeaways and the mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thanks so much, Christa. It was a pleasure to have you here. Thank you for choosing us.

Claudia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

1 night stay. We had a great stay, Anzu was so lovely and accommodating. We'd definitely stay with her again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
It was our pleasure having you here. Thanks so much for choosing us. Trust we will see you again.

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very nice overnight sleepover. Very clean and nice place, very prompt response considering we booked last minute. I would definitely recommend an overnight sleep or even a couple of nights if necessary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzu-Louise
58 on Nineteenth Self-Catering
Thank you so much. It was just a pleasure to have you here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anzu-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 19th Street, Hospital Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb848b9c8cd9639095838c1f323ca6afc67147d68a2c4cb97c18e7fbedb309b066b06cb1b1fac025c2d3b038ff42ffd2612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 58 19th Street, Hospital Park Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.889470661288 29.454696426389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang