603 Nautica
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
603 Nautica is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping van die Nautica-kompleks, wat oorkant die straat van Dolphin-strand in Bloubergstrand geleë is. Die woonstel het 'n uitstekende uitsig op Tafelberg, oor die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland wat vanaf die balkon gesien kan word. Gedurende die walvisseisoen kan gaste af en toe walvisse sien wat Tafelbaai besoek, asook dolfyne wat op en af die kus swem.
Dié woonstel het slaapplek 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het bied ook 'n uitsig op Tafelberg en oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, sowel as veilige parkeerplek. Daar is ook wasgoedgeriewe op die grondvloer met 2 groot wasmasjiene en tuimeldroërs.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 130
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 603 Nautica het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang