603 Oyster Schelles
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls
Inkloktyd is vanaf 14:00 en voor 19:00 op die dag van aankoms.
Uitkloktyd is voor 10:00 op die dag van vertrek.
Kwaliteit linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die maksimum besettingstyd van 4 persone in die eenheid moet onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal daartoe lei dat die ekstra persone onmiddellik moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetaling sal gegee word nie.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Hierdie is 'n rookvrye woonstel. Rook word slegs op die patio toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang