604 Ballito Manor
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hulle eie strandsambreel en strandhanddoeke saambring. 
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. 
Neem asb. kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 betaalbaar is deur die huurder. Hierdie deposito sal apart deur die eienaar op die faktuur aangebring word wanneer die finale betaling ontvang is. Daar is ook 'n nie-terugbetaalbare linnefooi van R675 per week wat gehef word en apart op die faktuur aangebring word deur die eienaar.
Let asb. dat 'n verpligte daaglikse skoonmaakdiens ingesluit is om te verseker dat die standaard, higiëne en netheid van die eenheid behou word.
Die woonstel het 'n kragopwekker om alle toestelle en geriewe tydens beurtkrag te laat werk, insluitend lugversoring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 102B Compensation Road, 604 Manor View, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang