Successfully reported
+25

607 Harbour View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bromwell Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R303 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Woodstock, Kaapstad, bied 607 Harbour View selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n werkruimte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Old Biscuit Mill binne loopafstand van die woonstel, terwyl die V&A Waterfront 4.3 km weg is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
2.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 17 Bromwell Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 303
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 303
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 303
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bromwell Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42c7e4cf21cdb35bfd02674a86ce218df9d479cedd4da8d255eec083500ab5e0809bc65c40502b83e85c144ec4a74b88405a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R302 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 17 Bromwell Street Woodstock 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9265998 18.4541361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang