62 on Tuzi Gazi
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgetown Road, Unit 62 Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
62 on Tuzi Gazi is 'n luukse woonstel in Richardsbaai, 'n stad in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Die verblyf is ideaal as 'n basis vanwaar nabygeleë besienswaardighede, insluitend die Richardsbaai Buiteklub, Hluhluwe Umfolozi-wildreservaat en die iSimangaliso-vleilandpark, besoek kan word.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n stapelbed vir kinders in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, tuimeldroër en wasmasjien toegerus.
Die woonstel het 'n balkon waar gaste kan ontspan en 'n privaat jetty. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
62 on Tuzi Gazi is 18 km vanaf Enseleni Natuurreservaat, 4 km vanaf Alkantstrand en 7,3 km van die Boardwalk Inkwazi Winkelsentrum af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bridgetown Road, Unit 62 Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 62 on Tuzi Gazi het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgetown Road, Unit 62 Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang