Successfully reported

64 Fleur Park

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Carin A
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Die beste wegbreek ooit! Baie dankie aan Fleurpark vir die wonderlike huis. My gesin het dit baie geniet en kan nie genoeg gepraat raak oor ons wegbreek naweek nie. Baie dankie aan Dee, jy was 'n yster! Ons sien uit na ons volgende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davilyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Peaceful, awesome. Will definitely go again. Deidre is very professional, humble, respectful and kind. She is a huge asset for Fleurpark. I had an awesome holiday and will definitely go back. My only concern was the bad smell on the Monday. For some reason, the area was smelling like sewage and rotten dirt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gaynor P
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2025

Die kuier was fine, net 'n kwelpunt, die waaier se 1 fin het sommer net so afgeval. Ons het lekker gebly ja, ons het 'n probleem met die dame gehad wat ons ontvang het, die manier hoe sy met ons gepraat het is baie onprofessioneel. By in kloktyd het sy die skede deposito gesoek en gesê dat ons dit die Sondag wanneer ons vertrek weer terugkry as alles in die huis in orde is, dan net om by die bestuurder te hoor dat dit eintlik andersom is. Sy gee ons eers nie kans om ons verduideliking te gee nie, dan word ons stilgemaak asof ons kinders is, en dit is onaanvaarbaar.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
64 Fleur Park
I have already sent through my review of this guest and remain by what I said.

Cheryl L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2025

Beautiful. Our stay was fantastic, just not so much for kiddies; they get bored quickly, especially during winter. If they could create a park for children, a play area would be great. But nonetheless, the cold could keep them away from the water. There was no WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine W
Lang verblyf
3.0
Mrt 2024

Sien sterre Behalwe vir die nabyheid van die see en strand was dit teleurstellend!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Carmen V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Always have a good time at Fleur Park. We have been coming to Fleur Park a few times and each time we have a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2023

Dit was wonderlik, het dit baie geniet. Die area is baie rustig, jy kan nog laat buite op stoep sit en gesels. Ek sal dalk eendag weer so 'n naweek wil boek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail R
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

It was, very quiet, relaxing and peaceful. We were moved a week before hand to the back row so we stayed at 77. Somewhat annoyed that the aircon and DSTV was not working. Only thing which was off-putting is that the aircon in the front area did not work and the gas shower, we were advised by Anton he would come to have it checked, but no one arrived. DSTV was switched off at 12 am Sunday morning, I sent an email to Brain with no availability. We were not accommodated to 64 as a week beforehand we were advised the owner family had an emergency. I think a greater refund should be considered for the gas shower, aircon and DSTV not working. However, overall everything was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Rustig, perfekte weer. Dis stil lekker wegbreek van besige lewe. Ons kon die beach geniet. Dis naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 64A Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6504664b9374f42c69d192f44fce679bb8db739d670a3a925d1299dc91879661102c889a1e83c08d9aa918fef692c51df456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 64A Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.151725647594 18.860789248024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang