Successfully reported

64 Fleur Park

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
- Beddegoed vir 4 gaste (1 kussing per persoon)
- Eetgerei en breekware
- Premium-DStv.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies en byeenkomste van enige aard word nie toegelaat nie as gevolg van die inwonersamestelling van die oord.

Die spoedgrens binne Fleur Park is 15 km/h; gaste word versoek om versigtig te wees, veral rondom kinders.

Karavane, tente, draagbare swembaddens, motorfietse, vierwielmotorfietse, busse en groot bote word nie toegelaat nie.

Elke chalet akkommodeer 'n maksimum van vyf gaste, insluitend kinders ouer as drie jaar. Geen dagbesoekers word toegelaat nie as gevolg van veiligheidsmaatreëls.

Normale munisipale regulasies geld regdeur die park.

Gaste word nie toegelaat om alkohol op die strate, grasperke of strandareas te verbruik nie.

Enige skade wat deur gaste aan gemeenskaplike eiendom veroorsaak word, sal verhaal word van die terugbetaalbare breekskadedeposito.

Harde musiek, oormatige geraas, alkoholmisbruik en dwelmgebruik word nie toegelaat nie. Stil ure word tussen 22:00 en 09:00 nagekom. Musiek van voertuie of enige steurnisse vir bure word nie toegelaat nie.

Gaste word versoek om die aangewese toegangspaaie te gebruik om die strand te bereik.

Vure word slegs in aangewese braaiareas toegelaat.

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

'n Maksimum van twee voertuie per chalet word toegelaat. Elke voertuig moet te alle tye 'n geldige permit in die venster vertoon. Voertuie moet in motorhuise of ander aangewese areas geparkeer word sonder om ander gaste of inwoners te belemmer. Dit is nie toegelaat om tussen huise en oor grasperke te ry nie.

Gaste mag nie skulpe, klippe, gruis of bene op die gras laat nie, en balspeletjies word nie tussen huise of geparkeerde motors toegelaat nie.

Gaste wat nie hierdie reëls nakom nie, kan beboet word, met bedrae wat van die terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word, en kan gevra word om onmiddellik te vertrek, en alle betaalde gelde verbeur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 64A Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6504664b9374f42c69d192f44fce679bb8db739d670a3a925d1299dc91879661102c889a1e83c08d9aa918fef692c51df456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 64A Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.151725647594 18.860789248024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang