Successfully reported

Grace Upon Grace

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jackie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die beddegoed en handdoeke het soos huis geruik! Fantastiese plekke. Ons het verskriklik lekker gekuier. Ons het baie van die plek gehou en alles was netjies en ons gasvrou was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderlik! Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat 'n mens benodig en meer. Alles is netjies en skoon. Daar is veilige parkering agter 'n hek en die woonstel is heeltemal privaat met sy eie ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderlik, waarde vir geld, uitstekende huisvrou! Baie impressed. Waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou. Was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Peaceful, comfortable. We had a last minute business function and had to find accommodation. What a gem we found! The accommodation was spectacular, small, quaint, well equipped and super clean! We now know where to go next time we have to stay in Somerset West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi, skoon & netjies! Die eenheid is baie goed ingerig, was skoon en netjies en ons het vreeslik lekker gebly - sal weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Onverbeterlik. Regtig 'n besondere blyplek waar 'n mens tuis en geborge voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Clean, tidy, safe, comfortable with beautiful surrounds. Lovely apartment. We'll be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n wonderlike ontvangs, pragtige omgewing en huis. Ons het so welkom en t. Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gekuier, absoluut skoon en netjies. Dit getuig van trotse eienaars. Fantastiese plek. Sindelik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Mountain Road, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf00be2fc858d3b741c2a64c6474b7cda32c749d4ba5012a546bffe5ef38d8b5e7b00474ceb2e254660aedfebd4cd921ea9fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 67 Mountain Road Golden Acre 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.07275 18.86183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang