Successfully reported
+21

Grace Upon Grace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Mountain Road, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grace Upon Grace is 'n oopplan-selfsorgkothuis in die pragtige dorp Somerset-Wes, omring deur berge. Die kothuis is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskas en genoeg tee en koffie vir 2 dae. Let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n stoof het nie.

Wonderlike restaurante is naby, en die Lourensford- en Vergelegen-wynlandgoedere, sowel as die Helderberg Natuurreservaat, is net 2 km weg. Vergelegen Mediclinic is 4 km weg. Die strand en Stellenbosch is net 'n kort rit, en gaste het maklike toegang tot verskeie roetes om die Kaapse Wynlande te verken.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jackie G
Saam met lewensmaat
5.0
Die beddegoed en handdoeke het soos huis geruik! Fantastiese plekke. Ons het verskriklik lekker gekuier. Ons het baie van die plek gehou en alles was ...
Sien meer
Aug 2025
Jenny J
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik! Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat 'n mens benodig en meer. Alles is netjies en skoon. Da...
Sien meer
Mei 2025
Karen C
Saam met vriende
5.0
Wonderlik, waarde vir geld, uitstekende huisvrou! Baie impressed. Waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou. Was baie behulpsaam en vriendelik.
Apr 2025
Liza L
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, comfortable. We had a last minute business function and had to find accommodation. What a gem we found! The accommodation was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ilse F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, skoon & netjies! Die eenheid is baie goed ingerig, was skoon en netjies en ons het vreeslik lekker gebly - sal weer so maak!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 67 Mountain Road, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace Upon Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Mountain Road, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf00be2fc858d3b741c2a64c6474b7cda32c749d4ba5012a546bffe5ef38d8b5e7b00474ceb2e254660aedfebd4cd921ea9fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 67 Mountain Road Golden Acre 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.07275 18.86183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang