7 Ackermann Place Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Huisreëls
Ontvangsure: daagliks tussen 08:00 en 18:00.
Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:00.
Uitklok: Teen 10:00.
Gaste wat buite die bogenoemde tye arriveer of vertrek sal nie geakkommodeer word nie mits dit vooraf gereël word.
Geen deposito word vereis om die bespreking te bevestig nie. Gaste kan enige tyd kanselleer.
Indien gaste vroeër vertrek, sal die totale koste van die bespreking steeds gehef word.
Alle besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid met bevestiging.
Suite-toekenning is onderhewig aan beskikbaarheid en na goeddunke van die bestuur.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 30% van die deeltarief - ’n ekstra matras word voorsien.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die gastehuis. Die reg van toegang word voorbehou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Ackermann Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang