Bliss@Nautica
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bliss@Nautica bied 2 knus selfsorgwoonstelle. Dié gebou is in die hartjie van Mosselbaai geleë, 2 km vanaf die strand. Hierdie eiendom is ongeveer 5 km vanaf Garden Route Casino en Langeberg Mall.
Woonstel 007 is geskik vir 3 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n slaapbank vir die derde gas.
Woonstel 502 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte.
Hierdie woonstelle het albei kombuise wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Albei eenhede het 'n TV in die sitarea wat na die patio lei.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Bliss@Nautica het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang