Successfully reported
+26

7 Boulder Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

7 Boulder Bay is 'n selfsorgwoonstel aan die strand op die Ballito-promenade. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die strand af en is ideaal vir die hele gesin of groep vriende.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Die eetkamer is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio wat spog met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die patio het 'n braai en 'n eetarea. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 Boulder Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3a07266a8b876a634842fb19b680e83dbf43b9e0acafcddd6081162f2e018d4527abe26a074840d4b8cb1b71a73ff25e1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 70 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.5380436 31.2204805
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang