Successfully reported
+11

7 On Fick

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2025 tot 13 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 R738 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 On Fick is 'n lieflike en knus selfsorgvakansiewoonstel met sy eie ingang op die gasheer se perseel in Eden Park, Brackenfell.

Die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en ingeboude kaste, en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Draagbare waaier en verwarmer word voorsien, saam met ekstra komberse.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Gaste kan maaltye by die ontbythoekie geniet en voor die TV ontspan. Met aankoms word koffie, suiker, tee, melk en gebottelde water voorsien.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar. 'n Buite-area met stoele en 'n draagbare braai is beskikbaar op versoek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

kayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 On Fick het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense
Vanaf R820
R 820 R 738
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea5b2df2d664bd1420897d643bd36850e7a39e0e51a48ed2575621e0fab34e981ccb3f1f10218e1ea7727e8269e1597f2ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 7 Fick Close Eden Park 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.86952203839 18.681114233514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang