Successfully reported
+44

709 Flamingo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

709 Flamingo is 'n goed ingerigte woonstel op die 7de verdieping in Seepunt. Die eenheid is ideaal geleë naby die strand, restaurante, kafees, gimnasiums en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het oorgenoeg ingeboude kaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n manjifieke berguitsig en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Gratis WiFi en parkeerplek op straat is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

M.Greenstein Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 709 Flamingo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b1192f42b3a7163df6de3473aaa424607fd43505a59731ba8b9cb5aa9f19dd125a3d4c6e16d240994467c9640f6a9f0ad2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.918399912111 18.387150564971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang