713 Keerom
- Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Keerom Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 238 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            713 Keerom is 'n deeglik ontwerpte ateljeewoonstel in 'n rustige straat in die gesogte 66 Keerom-gebou. Geleë in die hartjie van Kaapstad se historiese middestad, is hierdie uitnodigende ruimte ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat gemak en gerief soek.
Hierdie liggevulde ateljee bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak, en ook 'n wasmasjien insluit. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan 'n maaltyd by die ontbyttoonbank met stoele geniet terwyl hulle die berguitsigte bewonder, of ontspan op die rusbank in die sitkamer. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kry veilige parkering op die perseel en sal binne loopafstand van groot besienswaardighede soos die Company's Garden, die Iziko Museums, St. George's Cathedral en Greenmarket Square wees. Geniet die lewendige atmosfeer van Long Street met sy kafees en naglewe, of verken die kleurvolle Bo-Kaap en die trendy De Waterkant naby. Die V&A Waterfront, Tafelberg en Leeukop is almal net 'n kort rit weg, wat dit 'n perfekte basis maak om die beste van Kaapstad te verken.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 56
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 66 Keerom Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
 - Geen kinders
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Keerom Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang