Serenity at 75 Chaka's Cove
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Main Road, 75 Chaka’s Cove, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serenity at 75 Chaka's Cove is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige kompleks oorkant die strand in Shaka's Rock, Ballito.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar strandhanddoeke word nie voorsien nie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met self-aanmeld-apps het.
Die sitkamer lei na 'n balkon met see- en swembaduitsigte en is toegerus met buitemeubels om die sonsondergang te geniet.
Die Chaka's Cove-kompleks het 'n wassery, swembad en braai-area vir gaste om te geniet. Die kompleks het skaduryke parkeerplek en is stapafstand van 'n pizzeria, restaurant en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Main Road, 75 Chaka’s Cove, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serenity at 75 Chaka's Cove het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 12 Main Road, 75 Chaka’s Cove, Shaka's Rock , Ballito, 4060, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang