Successfully reported
+17

8 Pyrgos Santorini

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Pyrgos Santorini is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste.

Die woonstel het ook gratis WiFi, braaigeriewe op die balkon en 'n toesluitmotorhuis. 'n Groot sitarea lei na 'n groot stoep wat toegang tot 'n privaat tuin bied. Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf Santorini se privaat strand en is lekker veilig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charne N
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer by hier gaan bly. Was baie pret en die huis is skoon en rustig. Ek en my gesin het die wegbreek vreeslik geniet. Dit is 'n heerlike ru...
Sien meer
Mrt 2025
Werner B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker vir gesin. Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel vir ander mense. Enigste terugslag, die gasbraaier en ketelbraaier wat op die stoep...
Sien meer
Mrt 2025
Juanita V
Gesin met tieners
5.0
Neat and beautiful. Really beautiful. Decoration is stunning. The whole unit is spacious. Extremely neat and cleaned every day. We enjo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Anton D
Gesin met klein kinders
4.6
Veilig, lekker skoon en genoeg spasie. Baie lekker, geen see uitsig, maar privaat strande op die estate was definitief mooi werk. Gasheer was baie hul...
Sien meer
Feb 2025
Michele N
Saam met vriende
4.6
Wonderful resort. Lovely place but no sea view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Pyrgos Santorini het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab1119f60fb7bc7b19950fa2053bc40b1a23d921414b1125e23b3374921c941ef023cc3a6f0902f435beb468b10c8ddf1b4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 101 Ocean View Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.52541 31.225998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang