8 Pyrgos Santorini
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
8 Pyrgos Santorini is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die Santorini-landgoed, Shaka's Rock, aan die Dolfynkus geleë is. Dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n see-toevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste.
Die eiendom bied gratis WiFi, braaigeriewe op die balkon en 'n toesluitmotorhuis. 'n Groot sitkamer lei na 'n ruim patio wat dan na 'n privaat tuin strek. Dit is net 'n kort entjie se stap na Santorini se privaat strand en is uiters veilig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 8 Pyrgos Santorini het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang