8 Soenie Avenue Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Soenie Avenue, Hesteapark, Pretoria north, 0182, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
8 Soenie Avenue Self-Catering is in die stil, lowerryke woonbuurt Hesteapark in Pretoria Noord. Daar is gholfbane en winkels in die area, Hartbeespoortdam is 40 km ver en Pretoria se middestad is 15 km ver.
Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.
Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens, maar dis nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Partytjies, harde musiek en buitensporige geraas word nie toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n stil woonbuurt is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Isibonile Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8 Soenie Avenue, Hesteapark, Pretoria north, 0182, Gauteng
- Gaste dink 8 Soenie Avenue Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Soenie Avenue, Hesteapark, Pretoria north, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang