Successfully reported
+42

80 on Thabo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Thabo Mbeki Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

80 on Thabo bied stylvol gemeubileerde selfsorgverblyf met 'n tikkie moderne gerief in die hartjie van Potchefstroom. Dit is ideaal geleë naby die Noordwes-Universiteit se sportgronde, die lewendige area bekend as Bult en oulike plaaslike restaurante.

Hierdie akkommodasie se stylvolle interieur is 'n samesmelting van slanke lyne en lewendige kleure om moderne sofistikasie te skep. Daar is 1 luukse woonstel en 2 superieure woonstelle. Al die woonstelle het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n stylvolle en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers het lugversorging en handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

As 'n ekstra tikkie natuurlike skoonheid word 80 on Thabo omhul deur eikebome wat 'n ontspannende atmosfeer bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 80 Thabo Mbeki Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink 80 on Thabo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Thabo Mbeki Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd32c7b87d3f1b114c1c16aa70def0b75a15dcea6c72c3015f88a466bef76d07b98875b68da7e55ff2adbc0151c23e0cabc4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 80 Thabo Mbeki Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.69263 27.09779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang