804 Bermudas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
804 Bermudas is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig en 'n swembad op die perseel het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 235
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 804 Bermudas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang