81 on Church
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 598 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
81 on Church is 'n Victoriaanse gastehuis in die Karoo-dorpie Prins Albert, ideaal geleë binne stapafstand vanaf 'n aantal koffiewinkels en restaurante waar jy plaaslike kookkuns kan geniet. Prins Albert is bekend vir sy sonryp vars en gedroogde vrugte, veral vye en appelkose. Soos die meeste huise van sy oesjaar, is die kamers by 81 on Church groot met hoë plafonne en skuifraamvensters wat die lig verwelkom om in te stroom.
Verblyf word gebied in 4 gerieflike en ruim slaapkamers en 2 kothuise. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die vierde kamer is 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort asook 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale.
Die selfsorgkothuise met slaapplek vir 2 het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-stort sowel as hul eie privaat buitestort, en hul eie sitkamer en kombuisie wat oor die tuine uitkyk.
Ontspan in die sitkamer, of op een van die skaduryke patio's. Gaste kan 'n duik in die sprankelende swembad in die beskutte binnehof neem, of in die tuin ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 81 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink 81 on Church het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang