81 on Church
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 598 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
81 on Church is 'n Victoriaanse gastehuis in die Karoo-dorp Prins Albert, stapafstand vanaf 'n aantal koffiewinkels en restaurante waar gaste aan plaaslike kookkuns kan smul. Prins Albert is bekend vir sy vars en droëvrugte, veral vye en appelkose. Soos die meeste huise van sy jare, is die kamers by 81 on Church ruim met 'n hoë plafon en skuifvensters wat die sonlig verwelkom.
Verblyf word in 4 gerieflike en ruim slaapkamers en 2 kothuise aangebied. Gratis WiFi is beskikbaar.
Drie van die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die vierde kamer is 'n gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met storte, yskas-vrieskaste, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en TV's met sekere DStv-kanale.
Die tweeslaapkamer-selfsorgkothuise het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat buitestort, en 'n sitarea en kombuisie met 'n uitsig oor die tuin.
Kom sit agteroor in die sitkamer of op een van die skaduryke stoepe, koel af in die swembad in die beskutte binnehof, of ontspan in die tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 81 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink 81 on Church het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 81 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang