83 on Eighth
Beskrywing
Hierdie kamer is perfek vir 'n kort verblyf. Dit is netjies, gemaklik en gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, waaier en gratis WiFi. 'n Koffiestasie met 'n ketel, koffie en tee is beskikbaar vir u gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstel.
Geen geraas na 21:00 nie
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
83 on Eighth bied twee knus selfsorgkamers op die gasheer se perseel in Menlopark, Pretoria – ideaal vir paartjies wat Pretoria toe kom vir vermaak, skoolsport of werk, en op soek is na gerieflike, korttermynverblyf. Die oopplan-kamers is gemeubileer met ’n dubbelbed en elkeen beskik oor ’n en suite-badkamer met stort (met ’n trappie), toilet en wasbak. Kamer 1 het ’n lessenaar, TV en ’n volledig toegeruste kombuisie met induksieplaat, yskas, mikrogolf en ketel. ’n Privaat tuin met sitplek vir twee bied ’n rustige buitelug-ruimte; ’n Weber is op versoek beskikbaar vir buitebraai. Kamer 2 beskik oor ’n kleiner kombuisie met yskas, mikrogolf en ketel, en ’n gedeelde sitarea buite vir oggendkoffie of tee. Gratis WiFi en veilige parkering agter ’n elektriese hek is beskikbaar. Die ligging is uitstekend – sentraal tussen Menlyn Main, Brooklyn en Menlyn winkelsentrums, asook Wilgers en Groenkloof Life hospitale. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Pretoria Country Club, Austin Roberts-voëlheiligdom, Dinokeng Natuurreservaat, asook verskeie voëlkyk-, fietsry-, stap- en perdryroetes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die woonstel.
Geen geraas na 21:00 nie
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang