Successfully reported
+10

84 on Himeville

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Himeville Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

84 on Himeville is 'n selfsorg-eenheid langs die see in die stil voorstad Blue Water Bay.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Skoon beddegoed en handdoeke word een keer per week voorsien op versoek.

Die kamer het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en voorstad. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Die perseel self is ook troeteldiervriendelik, maar slegs indien vooraf gereël. Geen groot honde nie. Lughawe-pendeldienste kan gereël word.

WiFi is beskikbaar.

84 on Himeville is nie 'n partytjielokaal nie en alle geriewe is slegs beskikbaar vir gaste. Die eienaars moet in kennis gestel word rakende enige besoekers en enige addisionele gaste kan nie oornag bly sonder toestemming nie.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in visvang, die Groot 5, fietsry, wildritte, swem en tennisspeel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Thabisa N
5.0
Lovely, safely. I had the most peaceful stay, the owners are very nice and cared for me. I felt safe and would definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Benita F
5.0
Excellent. Wonderful hosts with excellent value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Davidene P
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, would go again. Very comfortable, pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elrista G
Gesin met klein kinders
4.6
Ons het heerlik gebly en sal weer daar wil tuisgaan. Baie lekker gebly. Vriendelike gashere.
Des 2024
Jpa D
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gerieflik gebly en alle noodsaaklikhede was beskikbaar. Baie goeie blyplek en lekker see uitsig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 84 Himeville Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink 84 on Himeville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Himeville Drive, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiYmIwZGM3LTFmMjEtNDllZC1hNTEwLTlmMzAwZjY4MTRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 96 5 1 5 84 Himeville Drive Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.85315 25.6330199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang