Successfully reported

85 Ehmke

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Puik. Kan hulle beslis aanbeveel, ons mense het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie.

Deidre D
1 nag
5.0
Jun 2025

Rustig, uitgerus, skoon, netjies. Dit was regtig lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie, Deidre. Groete, Miranda

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie Sarita. Ons gaan onmiddellik ondersoek instel na die probleem met die vlieë. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Groete

Frikkie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie rustig, skoon en netjies. Alles baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie.

Celia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf, skoon, netjies en veilig. 85 Ehmke was 'n pragtige verblyf. Larry het ons vinnig gehelp en was vriendelik en professioneel. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie.

Anton C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

All good. Good for a short business stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Thank you for your review, Anton.

Elizabeth S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Value for money. Good, attention to the flushing of the toilet needs a bit of attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
85 Ehmke
Thank you for the review, Elizabeth. We will attend to the flushing of the toilet; thank you for bringing it to our attention.

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Lekker gerus. Lekker gebly. DSTV (wat ek gedink het ingesluit was), was toe net DSTV Stream (wat jy met jou eie DSTV userid en password kon kyk). Die kleurvolle kussings op die bed en die matjie voor die TV kort 'n skoonmaak. Beddegoed was verder wonderlik (en skoon).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie. Ons sal aandag gee aan die tekortkomings.

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Skoon en gemaklik. Lekker gebly, maar geen stoele in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
85 Ehmke
Dankie vir die resensie. Weens beperkte spasie in ons begrotingskamer is daar nie plek vir stoele nie. Ons neem egter kennis van die behoefte en sal in die toekoms sorg dat daar ekstra los stoele by ons braai area langs kamer 8 gesit word wat dan gebruik kan word deur ons gaste indien nodig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 238

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTBUz0EmFybextEijUsqxjnxRfcwLKoGUzYHe4OVVxiXj8OE9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 85 Ehmke Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485231986173 30.989575088024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang