Successfully reported
+69

85 Ehmke

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

85 Ehkme bied gerieflike verblyf 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sentrale sakekern en in die nabyheid van winkelsentrums, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, 'n bioskoop en 'n rolbalbaan.

Verblyf word aangebied in óf standaard dubbel- óf standaard 2 enkelkamers, en 'n dubbelkamer. Elke kamer is toegerus met hoë gehalte beddegoed, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV met DStv. Die standaard dubbelkamers en dubbelkamers is ook toegerus met lugversorging. Daar word voorsiening gemaak vir die korporatiewe gas deur middel van gratis WiFi-toegang, en faks- en fotostaatgeriewe. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Agter die gastehuis grens die eiendom aan 'n natuurreservaat, en gaste kan af en toe 'n blik op 'n Klipsringer of Mongoes kry.

Mbombela (Nelspruit) is 'n sub-tropiese stad wat 'n ryk geskiedenis kombineer met talle wild en natuur, avontuur aktiwiteite en besienswaardighede. Die stad is die poort na Kruger Nasionale Park, een van die grootste wildreservate in Afrika. Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Emnotweni Casino, Adventure Skydives, Sjimpansee Eden, Sudwala-grotte, Mafunyane Riverside Water Park en die Uitsoek-staproete in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Puik. Kan hulle beslis aanbeveel, ons mense het lekker gebly.
Sep 2025
Deidre D
5.0
Rustig, uitgerus, skoon, netjies. Dit was regtig lekker.
Jun 2025
Frikkie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, skoon en netjies. Alles baie lekker en netjies.
Mrt 2025
Celia D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf, skoon, netjies en veilig. 85 Ehmke was 'n pragtige verblyf. Larry het ons vinnig gehelp en was vriendelik en professioneel. Sal b...
Sien meer
Jan 2025
Anton C
Besigheidsreis
4.8
All good. Good for a short business stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 238

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 85 Ehmke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Ehmke Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTBUz0EmFybextEijUsqxjnxRfcwLKoGUzYHe4OVVxiXj8OE9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 85 Ehmke Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485231986173 30.989575088024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang