Successfully reported

854 @ Speek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vanessa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, uitstekend en stylvol toegerus. Ons het gebly. Die huis was uitstekend toegerus en het alles gehad wat ons nodig kon hê. 854@Speek word beslis onder gunstelinge gemerk vir verblyf in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, netjies, veilig en het alles beskikbaar. Baie netjiese plek, het baie lekker gebly en reeds geboek vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alles en meer vir 'n Airbnb. Perfek. Mooiste plek. So netjies en baie goed toegerus. Veral die kombuis was meer as perfek. Studeerplekkie was 'n bonus. Rustige omgewing en veilig. Die gasheer/vrou was beskikbaar vir enige navraag en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Racharld
854 @ Speek
Baie dankie, Ingrid. Ons waardeer jou wonderlike terugvoer. Lekker bly. Racharld

Amelia M
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Baie gerieflik en privaat. Goed toegeruste kombuis vir selfsorg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed ingerig. Skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Perfect. The service exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ongelooflike waarde vir geld. Top gasheer en fantastiese plek. Netjiese plek met genoeg spasie. Sal gemaklik 'n week daar kan oorbly. Geriewe is fantasties en uiters modern. Ons was bederf en 854 @ Speek sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Oornag na 'n ver rit na Pretoria. Baie lekker puik verblyf, het veral gehou van ons eie toegang en privaatheid. Dit is 'n baie rustige en veilige area. Alles binne is so mooi en skoon met 'n spesiale detail oral om jou só tuis te laat voel. Heerlike plek om in tuis te gaan. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons sal beslis weer van hierdie gastehuis gebruik maak. Inboektyd was aanpasbaar. Verblyf was baie netjies en skoon. Eienaar het moeite gedoen met ekstra klein dingetjies. Bed was baie gemaklik. Linne was silwerskoon. Kombuis was baie goed toegerus. Lugversorger was in goeie werkende toestand. Veilige verblyf. Ons kon later uitboek. Geen loadshedding. Eienaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Racharld
854 @ Speek
Hi Marie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om weer vir jou van diens te wees.

Johan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie goeie, netjiese verblyf en waarde vir geld. Baie lekker verblyf met eie toegang — jy kan kom en gaan soos jy wil. Baie veilige, rustige area. Netjies en alles wat mens nodig het is daar. Sal vir seker elke keer hierso boek as ek Pretoria toe moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Racharld
854 @ Speek
Baie dankie vir u positiewe terugvoer Johan. Ons sien uit daarna om weer van diens te wees

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Racharld Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 854 Speek Street, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4632d0f02c6b13b739513db3360aaedc13f9b006223b30ea6aebc3d8813b5ace4c3f60e6c934ca25983c0018810be684675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 854 Speek Street Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.775542230683 28.338130853967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang