Successfully reported
+44

86 on Jubilee

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Jubilee Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

86 on Jubilee bied "huis weg van die huis" gerieflike selfsorgverblyf, as deel van 'n lieflike erfenishuis in 'n stil woonbuurt in Oudtshoorn. Die groot tuin bied 'n plonspoel wat gaste toelaat om te ontspan en tyd in die son en die ongelooflike voëllewe te geniet.

Verblyf word gebied in die vorm van 2 kothuise, albei baie verskillend in grootte. Elke kothuis het 'n privaat ingang en 'n stoep/binnehof, asook toegang tot onderdakparkeerplek. Lavender is die 2-slaapkamer-kothuis wat bestaan uit 'n ingangsportaal, 2 goeie slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n aparte sitarea met 'n enkeldagbed. Daar is 'n aansienlike kombuis en 'n badkamer met stort-oor-bad. Spekboom, die baie knus ateljeekothuis het 'n oopplan-leefarea en -slaaparea met 2 enkelbeddens. Daar is 'n toegeruste kombuisie en 'n volledige badkamer.

Gaste het hul eie weber's in hul eie privaat binnehowe, maar ook toegang tot braaigeriewe in die hooftuin. Daar is ook onbeperkte WiFi en volledige DStv.

Die dorpie Oudtshoorn is tussen die Swartberge en die Outeniekwaberge geleë en bied talle besienswaardighede en doendinge naby. Dit sluit die Cango Caves, Cango Wildlife Ranch, volstruisplase, wyn- en olyfplase, meerkat-ervarings, fietsry, 4x4-roetes, kunsgalerye en 'n magdom puik restaurante in. Oudtshoorn is ideaal geleë sowat 50 minute vanaf George Lughawe, pragtige strande en die skouspelagtige Tuinroete. Kaapstad is ongeveer 421 km ver en Gqeberha (Port Elizabeth) is ongeveer 373 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johann R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Akkommodasie is ruim en gerieflik, met 'n bad in die badkamer. Dis in 'n ou gevestigde area met soortgelyke plantegroei en bome.
Okt 2025
Juanita K
Saam met lewensmaat
5.0
Ingrid voel al soos familie. Altyd heerlik om daar te bly. Spekboom is heerlik ingerig. Dit voel altyd of ons by ons eie huis is.
Okt 2025
Michael J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie lekker, goed geprys, sal definitief voorstel.
Okt 2025
Danelia G
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable vintage cottage for stopover stay. We had a 1-night stay. The hosts are very friendly and helpful; they even moved their fl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christine R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plekkie! Baie dankie, vir die gasvryheid. Dit was wonderlik om in jou 120-jarige kothuis te kon bly. Alles was perfek.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 86 Jubilee Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 86 on Jubilee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Jubilee Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c6f9f0ed229a9d1bc2e2d778e48075108657c33ceb738c5c4c0f45c0d3a1c67d152cdab776444cce25af1e9d2987fe87e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 86 Jubilee Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.589008164818 22.211796306993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang