Successfully reported

9 Bronze Beach

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Myles@activo.co.za B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

One of the best places I have stayed in in Umhlanga, I definitely will book there again. Loved the proximity to the beach. Every amenity is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gerieflik en skoon. Akkommodasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, veilig en naby alles! Die verblyf was ongelooflik lekker! Onthou bubble bath vir die heerlike bad! Baie gerieflik dat hulle elke dag kom skoonmaak het! Was wonderlik om op die stoep te sit en braai en vir die see te kyk! Kan die verblyf beslis aanbeveel. Garage net te klein gewees vir ons voertuig, maar parkering binne darem veilig. Ons bespreek graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna (hantie) S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie dankie, dit was 'n wonderlike paar dae. Pragtige uitsig en plek. Het ons kuier baie geniet. Eenheid was netjies en skoon en was goed toegerus. Jy sien en hoor die see die heeltyd. Dit was regtig die kuier werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Gemaklik. Gerieflik. Uitstekend. Skoon. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Comfort, convenience and stunning views at 9 Bronze Beach. 9 Bronze Beach is the perfect holiday accommodation! It’s right next to the swimming beach and within easy walking distance of all the amazing shops and restaurants Umhlanga has to offer. The flat has a clean, fresh, beachy feel and is very neat and tidy. The beds are incredibly comfortable, making for a great night’s sleep. We really appreciated the daily cleaner—she was thoughtful and respectful of our schedule, always waiting until we had left for the day before coming in to clean. The kitchen is well-equipped, and the gas braai was great for preparing a variety of meals. The balcony offers a stunning view of the beach and is also safely enclosed, which made it ideal for our small children. Our family of four had a fantastic time at 9 Bronze Beach, and we highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Albie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Ligging is fantasties. Sal weer besoek. Woonstel was skoon en netjies, die skuifdeur na die stoep maak dit baie moeilik om oop en toe te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lovely stay with the family. The stay was amazing. Definitely worth it. The place is in a great location. Very clean and safe. The view is great and you can walk to the beach from the apartment. Very well-equipped kitchen and the service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Amazing view. We had a wonderful stay. Martin was the best host ever! Ask for Martin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis Robert R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

N Baie lekker plekkie by die see. Alhoewel die ingeboude kaste se deure vervang behoort te word, was alles netjies en die skoonmaakster was puik. n Veiligheidsketting by die voordeur en n elektriese prop by die spieel sal ook n bate wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221af643879eb7f28fa1f0613b5b66096cc1d5335215e1f62c11096ee7978113688527406efbc0f5f837ded8318698a0455d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718522953171 31.091198592452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang