Successfully reported
+23

9 Lantra

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Thompson street, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

9 Lantra is net 50 m vanaf die strand (berguitsig - geen see-uitsig) in die skilderagtige kusdorpie Strand, Kaapstad, geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word aangebied op die eerste verdieping (geen hysbak). Hierdie eenheid is nie-rook.

Dié selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. 'n Slaapbank is beskikbaar, slegs geskik vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal 'n TV met volledige DStv en 'n binnebraai in die sitkamer vind.

Buite is 'n binnehof met 'n buitebraai vir gaste se gebruik. Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig beskikbaar. Sommige groot voertuie pas nie in die motorhuis nie. Alternatiewe parkeerplek sal in so 'n geval binne die kompleks voorsien word.

Waterworld Strand, Strand Gholfbaan, Dick Dent Bird Sanctuary, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Boeremark is binne 1 km vanaf die eiendom geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charmaine R
Gesin met klein kinders
5.0
Nice, quiet, comfortable. We really enjoyed our stay; it felt like home and friendly staff. We will definitely come back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ronelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gerieflike plek huis weg van jou huis. Dankie ek gaan nog baie daar bly. Ek sal baie beslis weer daar gaan bly. Dit kan my tweede huis word...
Sien meer
Feb 2025
Naydene G
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en bitter lekker. Baie oulike plek, skoon, netjies en die vriendelikste mense, alles wat jy nodig het vir die mooiste herinneringe.
Mei 2024
Robert V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en goed geleë. Lekker gebly vir die kort tydjie wat ons daar was. Alles wat mens nodig het is daar en die feit dat daar voorsorg getref word...
Sien meer
Feb 2024
Rianda W
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker kort see kuier. Baie lekker ingerigte plekkie met alles wat jy mag nodig hê.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 270

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Thompson street, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Lantra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Thompson street, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIzAgalfsJu1FxoGuHU3nFZfV1Jb29qE9ygxoRmaZps4Le439X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 1 Thompson street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10319 18.8168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang