Successfully reported

9 Lantra

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Charmaine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Nice, quiet, comfortable. We really enjoyed our stay; it felt like home and friendly staff. We will definitely come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike gerieflike plek huis weg van jou huis. Dankie ek gaan nog baie daar bly. Ek sal baie beslis weer daar gaan bly. Dit kan my tweede huis word so lekker gerieflik ingerig is die plek. Goeie waarde vir geld. Die opsigter is dierbaar vriendelik en baie behulpsaam. Die eienaars self is dadelik beskikbaar vir enige vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naydene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Gerieflik en bitter lekker. Baie oulike plek, skoon, netjies en die vriendelikste mense, alles wat jy nodig het vir die mooiste herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianda W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Baie lekker kort see kuier. Baie lekker ingerigte plekkie met alles wat jy mag nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Excellent. It was incredible, very comfortable, clean and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2025

We will definitely go back in the future! It was amazing and unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gerieflik en goed geleë. Lekker gebly vir die kort tydjie wat ons daar was. Alles wat mens nodig het is daar en die feit dat daar voorsorg getref word vir loadshedding is 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2024

Rustige plek vir lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies, alles is goed ingerig en op hulle plek. Sal hierdie rustige plek grootliks aanbeveel, julle sal ons definitief weer sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Puik geleë, alles wat mens nodig het, is daar, regtig 'n pragtige plek. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hie's dit lekker! Gasvry met omgee, soos om by die huis te wees. Vriendelik en behulpsaam. Kwaai lekker gesels met die mense. Die Kaap is soos 'n ander wêreld, heeltyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 270

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Thompson street, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIzAgalfsJu1FxoGuHU3nFZfV1Jb29qE9ygxoRmaZps4Le439X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 1 Thompson street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10319 18.8168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang