9 on Juanita
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 31 Des 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R810R567 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Mbombela (Nelspruit). Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n sitarea, kombuisie, en suite-badkamer met 'n bad en 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n sitarea, kombuisie en 'n badkamer wat 'n stort het. Alle kamers het lugversorging.
Onderdak-parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n swembad. WiFi word voorsien.
Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
9 on Juanita is net 1 km van die Medi Clinic in Mbombela (Nelspruit) af geleƫ en 2 km vanaf die I'langa Mall. Die eenheid is ook 'n kort ent vanaf die Innibos Nasionale Arts Festival.
Mbombela (Nelspruit) is heel jaar lank warm en is die ideale vakansiebestemming.
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 387
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 9 on Juanita het ān uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang