Successfully reported

9 on Juanita

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 387 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Dieter W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Veilig stil rustig. Ons het een nag oorgebly. Alles was presies soos op die beskrywing. Stil en rustig. Baie maklike in- en uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely room. Host very responsive and kind. Self check-in very convenient. Will definitely come again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtige, rustige plekkie! Dit was 'n pragtige plekkie om vir 'n naweek weg te breek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfect. Amazing. The place was beautiful. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sommer net nice! Alles was perfek! Baie nice plekkie. Alle reelings was baie duidelik deur WhatsApp deurgegee. Ons sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies en goeie ligging. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

MichƩ P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige rustige stil omgewing. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Voel soos jou eie huis. Is die 2de keer wat ons daar tuisgaan. Baie veilig, mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ariƫtha T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons was vir 'n sportgeleentheid daar en het jul gemeenskap as baie gasvry ervaar. Ons het baie lekker gebly! Baie dankie! Ons sal Juanita met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 387

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R810
R 810 R 567
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R810
R 810 R 567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R810
R 810 R 567
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 387 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang