Successfully reported
+195

9 on Juanita

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 31 Des 2026.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R810 R567 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Mbombela (Nelspruit). Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n sitarea, kombuisie, en suite-badkamer met 'n bad en 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n sitarea, kombuisie en 'n badkamer wat 'n stort het. Alle kamers het lugversorging.

Onderdak-parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n swembad. WiFi word voorsien.

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.

9 on Juanita is net 1 km van die Medi Clinic in Mbombela (Nelspruit) af geleƫ en 2 km vanaf die I'langa Mall. Die eenheid is ook 'n kort ent vanaf die Innibos Nasionale Arts Festival.

Mbombela (Nelspruit) is heel jaar lank warm en is die ideale vakansiebestemming.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 387 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dieter W
Gesin met tieners
5.0
Veilig stil rustig. Ons het een nag oorgebly. Alles was presies soos op die beskrywing. Stil en rustig. Baie maklike in- en uitklok.
Okt 2025
Sandra M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely room. Host very responsive and kind. Self check-in very convenient. Will definitely come again. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Madelein S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, rustige plekkie! Dit was 'n pragtige plekkie om vir 'n naweek weg te breek!
Sep 2025
Crystal D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Amazing. The place was beautiful. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Antoinette S
Saam met vriende
5.0
Sommer net nice! Alles was perfek! Baie nice plekkie. Alle reelings was baie duidelik deur WhatsApp deurgegee. Ons sal definitief weer daar bly!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 387

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 9 on Juanita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R810
R 810 R 567
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R810
R 810 R 567
per nag (plek vir 2)
Vanaf R810
R 810 R 567
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Juanita Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R567 per nag (plek vir 2) 387 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang