9 Sanche
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
9 Sanche is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in Scottburgh. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, en dit is 'n kort entjie se stap na Scottburgh se hoofstrand.
Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien word voorsien vir u gerief. Die kombuis lei na die leefarea, gemeubileer met gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met Netflix-opsies. Die sitkamer lei na 'n gemeubileerde, onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
DnA Integrated Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 63
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 Sanche het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Link Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang