905 Zeeland Pier Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 15:00
- Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            905 Zeeland Pier Studio is in die hartjie van Kaapstad geleë, stapafstand van die CTICC en ander geriewe.
Die oopplan-ateljee bestaan uit 'n leefarea met 'n koningingrootte-bed, kasruimte, werktafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n draagbare waaier. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, koffiemasjien, mikrogolfoond en yskas-vrieskas.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet en veilige parkering.
Geleë in die middestad van Kaapstad, is jy omring deur eindelose besienswaardighede en aktiwiteite om te verken, soos 'n besoek aan die V&A Waterfront, plaaslike restaurante, Tafelberg-kabelkar, Seinheuwel-paragliding, Oranje Zicht-mark en meer.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                
                            Perch Short
                            Stays
                        
                                    
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 15:00
- Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang