905 Zeeland Pier Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Belangrike Korttermyn Verhuringsreëls:
Neem asseblief kennis dat indien hierdie Reëls oortree word, u 'n Waarskuwing sal kry en daarna 'n BOETE uitgereik sal word.
ROOK VAN MARGANJA
Neem asseblief kennis dat die rook van dagga nie in die woonstelle toegelaat word nie.
GEEN rook van sigarette nie.
BESOEKERS, SOSIALE BYKOMSTE, GEDRAG EN GERAAS
GEEN BESOEKERS TOEGELAAT NIE
Indien die gas op so 'n manier optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, sal die inwoners versoek word om die woonstel te ontruim. Respekteer asseblief die stil tye tussen 22:00 en 08:00.
VULLISVERWYDERING
Geen vullis mag voor u deur of die brandtrap gelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 8 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 8 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 15:00
- Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang